View cart “Smart Fingers” has been added to your cart.
Alfa maatjies
On die letters van die alfabet te ken, is a belangrike deel van skoolgereedheid.
Hierdie kleurvolle legkaarte, elk met 2 stukke wat inmekaar pas, sal jou kind help om the letters van die alfabet te herken en te leer hoe hulle klink.
Instruksies ingesluit.
Ouderdom 5+.