Hierdie is die storie van ‘n gesin wat in die Kruger Wildtuin gaan vakansie hou. Tradisies en bekende wildtuin-bakens word uitstekend in die kleurvolle illustrasies vasgevang. Die storie bevat natuurbewaring boodskappe wat ‘n liefde vir die natuur by jong lesers kan kweek. Ouers en kinders sal die boekie saam geniet en hul wildtuinherhinneringe tuis kan herleef.
Geskryf deur L.M Roux en geillustreer deur A. van Houweling
Die boekie is perfek vir ouderdomme 3-8
Ook beskikbaar in Engels
Meer oor die Outeur
R100.00
7 in stock