Voetspore in die Fynbos: ‘n Luiperd in die Kaapse berge gaan jag….vir ‘n maat!

Geniet hierdie 3 in 1 storie oor ‘n Luiperd se avontuur tydens sy soektog na ‘n maat. Saam met hierdie storie is daar ook heelwat intressante feite oor Luiperde wat geleer kan word, asook  pret aktiwiteite om te maak en doen.

R160.00

10 in stock